Medivet Dierekliniek En Wilddienste
[ratemypost]
Welcome to Medivet Dierekliniek en Wilddienste. We are a veterinary practice located in Thabazimbi that provides a range of services to domestic animals and wildlife. Our services include:
Advanced Surgical Procedures
Behaviour Consultations
Complete Companion Animal Care
Complete Dental Care and X-Ray Services
Dentistry
Diagnostic Services on Site
Diagnostic Ultrasonography
Dietary and Nutritional Counselling
Elective Surgeries and Orthopaedics
Examinations, Vaccinations, Surgery and Medicine
Exotic Pet and Bird Medicine
Geriatric Care
Livestock and Equine Mobile Services
Medical Diagnostics and Hospitalized Treatment
Microchipping
Pet Food and Supplies
Pregnancy Ultrasonography
Radiology Routine Health Examinations
Routine Small Animal Medical and Surgical Services
Routine Surgeries
Small Animal Medicine and Surgery for Cats and Dogs
Wellness and Preventative Medicine
Staff at Medicare Dierekliniek en Wilddienste
Dr Louis Greeff
Qualifications: BVSc
Areas of Interest: Gebore op 14 Januarie 1977 in Thabazimbi. Hy het sy skooldae begin by Laerskool Thabazimbi en voltooi sy matriekjaar by Hoërskool Frikkie Meyer,Thabazimbi in 1995.Hy het by Onderstepoort in Pretoria sy Veeartsenykunde graad met groot lof geslaag en voltooi sy finale jaar in 2001. Op 19 April 2003 trou hy met Dr.Mariëtte Nolte en hulle begin einde 2004 saam Medivet Dierekliniek en Wilddienste in Thabazimbi.
Dr Mariétte Greeff
Qualifications: BVSc
Areas of Interest: Gebore op 2 September 1977 in Karasburg in Namibië.Sy begin haar Laerskooldae ook op Karasberg,waarna hulle verhuis na Upington in die Noord-Kaap.Sy voltooi haar matriekjaar in 1995 by Hoërskool Upington,waarna sy haar graad in Veeartsenykunde in 2001 by Onderstepoort Pretoria behaal hetOns as personeel wil ook aan hulle baie geluk sê,want hulle verwag vroeg inFebruarie 2008 hul eersteling. .
Dr.Johan Cronje
Qualifications: BVSc
Areas of Interest: Gebore op 14 Mei 1981 en het grootgeword in Bronkhorstspruit.Bring sy Laerskool en Hoërskool dae ook daar deur,en matrikuleer in 1999.Hy het na skool besluit om Veeartsenykunde te gaan studeer en behaal sy graad in 2005 by Onderstepoort in Pretoria.Hy is nog ongetroud. Johan het aangesluit aan by Medivet Dierekliniek in Junie 2006.Op die foto is Christiaan Lamprecht ?n kliënt se seuntjie tydens ?n buffel vangs.
Mari Engelbrecht
Areas of Interest: Gebore op 12 Julie 1983 in Thabazimbi.Begin haar skooljare by Laerskool Thabazimbi en matrikuleer in 2001 by Hoërskool Frikkie Meyer.Is getroud met Carel Engelbrecht op 4 September 2004 en verwag einde Januarie 2008 hul eersteling.Mari begin in November 2005 by Medivet Dierekliniek.Mari is in beheer van die bestuur van die kliniek op groot skaal.


